Erik III | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Periode | 1137–1146 |
Voorganger | Erik II |
Opvolger | Sven III Knoet V Waldemar I |
Huis | Estridsen |
Vrou | Lutgard van Salzwedel |
Gebore | Omstreeks 1100–1105 |
Oorlede | 27 Augustus 1146, Odense |
Erik III of Erik Lam (Deens: Erik III Håkonssøn Lam; omstreeks 1100–1105 – 27 Augustus 1146) was van 1137 koning van Denemarke tot in 1146 toe hy geabdikeer het. Hy was die kleinseun van koning Erik I.